2017bannertop

Wat bied die fees in 2017

Besoek ons webtuiste gereeld vir opgedateerde inligting 

 Emo Adams Poster Bloeiselfees 2017 klein

 

Welkom by die Bloeiselfees 2017

Die Langkloof Bloeiselfees is ‘n fees geleë in die hartjie van die Langkloof op die welbekende “Route 62”. 180km vanaf Port Elizabeth, George en Oudtshoorn en maak van hierdie die ideale wegbreeknaweek vir die hele gesin.

Van ons land se top kunstenaars en vermaaklikheidsterre is hierdie jaar te sien by die fees. Verskeie landbou-uitstallings, stalletjies en hope kindervermaak vind plaas gedurende die Bloeiselfees.

Vir die Sport entoesiaste is daar 'n "Mountain Bike Challenge" en die "Roof of the Langkloof"!

KOM GENIET LANGKLOOF GASVRYHEID IN DIE HARTJIE VAN DIE APPEL WêRELD!

HEK TOEGANGSFOOI VIR 2017

Vrydag 27 Oktober
Volwassenes R30
Pensionarisse, Laerskool en onder R15

Saterdag 28 Oktober
Volwassenes R50
Pensionarisse, Laerskool en onder R30